‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger

Loading player...
Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom.
Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank op sy lewe gehad het.
In die episode sal jy meer hoor oor:
Hoe ’n doodgewone dag gelyk het in die lewe van Edohan, die alkoholis;
Edohan se “rock bottom”-oomblik;
Sy ervaring van rehabilitasie en ook hoe hy daarna sterk bly staan het;
Sy raad aan geliefdes van ’n alkoholis; en
Sy getuienis dat herstel moontlik is.Indien jy met graag met Edohan wil gesels, kontak hom gerus op 084 570 0669 of stuur ’n e-pos na edohan@kg.org.za.
22 Jun 2025 Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

Landbouweekblad: Is BKS-vrye-status moontlik?

Dr. Gideon Brückner, is ’n wêreldbekende veearts wat al meer as 70 lande besoek het om te bepaal of dié lande hul BKS-vrye-status kon herwin, het hy aan Alani Janeke van Landbouweekblad vertel.
5 Feb 31 min

Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal

Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n onderneming wat 900 pasteie per dag maak. Nicolette van den Heever van Loxton gesels in hierdie Bly Boer-episode met dr. Johan Beukes oor…
27 Jan 25 min

Die boek wat my ma vir my gelos het’ – Anné Pretorius

Anné Pretorius het besef hoe waardevol ’n persoonlike geskiedenis is nadat haar ma onverwags oorlede is en ’n handgeskrewe memoir vir haar agtergelaat het. • gesinstories verdwyn wanneer dit nie gedokumenteer word nie;• die genesende krag van storievertelling en skryf; • hoe stories brûe bou tussen geslagte; • ’n spesiale…
9 Jan 26 min

Why does Ford perform so well on your farm?

Farm bakkies work hard and must be able to handle a certain amount of abuse. How do you know if your Ford bakkie can handle it? In the episode you will learn: · Why does my Ford bakkie pull better than my neighbour’s bakkie? · What is all this talk…
15 Dec 2025 13 min