Jessica Thomas gesels met Suné Wittmann, die kaptein van die Capricorn Eagles

Loading player...
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.
Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.
Jessica Thomas gesels met Suné Wittmann, die kaptein van die Capricorn Eagles.
Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
24 Jun 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Vicky Ludick oor Known – A Journey of Being Fully Known by God

Elmero Strauss gesels met Vicky Ludick oor die bekendstelling van haar nuwe boek, Known – A Journey of Being Fully Known by God. Sy deel die storie agter die boek en neem luisteraars saam op 'n persoonlike geloofsreis wat fokus op identiteit, hoop en die diep waarheid dat elke mens…
7 Jul 1AM 8 min

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho: Die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho oor die Sokkerwêreldbeker, internasionale wedstryde en wat dit vat om op die grootste verhoog te presteer. Hulle bespreek spanprestasie, sleutelmomente in groot wedstryde en die debat oor Messi en Ronaldo, terwyl Henrique sy eie sportdrome en toekomsvisie deel.
2 Jul 4AM 8 min