Kus tot kruin πΌ Blomme, Bemin & Bewaar β Herlewing op die Tuinroete π26 Junie 2025
--:--
πΌ Blomme, Bemin & Bewaar β Herlewing op die Tuinroete π
Vandag op Kus tot Kruin het Fred βn inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om βn blomplaas naby George te begin β met fokus op πΏ regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel Γ©n die gemeenskap te verryk.
π‘ Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan help om die omgewing te beskerm β en daarby self voordeel trek!
ποΈ Skakel elke Donderdag in op 90.1fm & 104.1fm in die TuinRoete, om 11h30 of π§luister weer:
#KusTotKruin #RegeneratieweBoerdery #Tuinroete #BlommePraal #BewaarOnsNatuur #WesKaap #GeorgeSA #Herlewing #LeefNatuurlik #Plaaslewe #InspirasieOpDieRadio #SFMStreekRadio #NatuurMetDoel