Ingenieursraad van Namibië is ontslaan: Nekundi

--:--
Vervoerminister Veikko Nekundi het die onmiddellike ontslag van die Ingenieursraad van Namibië in die Nasionale Vergadering aangekondig. Die raad is die statutêre en regulerende liggaam vir die ingenieursberoep in die land. Nekundi sê dat die lede sedert hul aantelling talle uitdagings in die gesig gestaar en onderpresteer het, vandaar die besluit om hulle van hul pligte te onthef.
26 Jun 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Action SA soek aksie oor polisie-krisis, inmenging

ActionSA het aan die Parlement se speaker, Thoko Didiza, geskryf en ʼn dringende debat gevra oor die krisis in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die groter strafregstelsel. Die volg na verdoemende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy beweer daar is politieke inmenging, insluitend deur die Polisieminister, Senzo Mchunu, in…
7 Jul 7AM 1 min

Trump 'dink nie' hy gaan kundiges heraanstel nie

Die oorstromings in Texas se dodetal styg steeds met die jongste syfers wat aandui 82 mense is dood. Intussen kom president Donald Trump se administrasie onder skoot omdat soveel as as 1 155 chemici, bioloë, toksikoloë en ander wetenskaplikes, omtrent 75 persent van die land se omgewingsagentskap afgedank is met…
7 Jul 7AM 1 min

Namfisa vat finansiële geletterdheid een tree verder

Namfisa het 'n gebruikersvriendelike, veeltalige webwerf bekendgestel om finansiële geletterdheid te bevorder en Namibiërs te bemagtig om ingeligte finansiële besluite te neem. Dit dek onderwerpe soos versekering, pensioene en beleggings, en sluit interaktiewe gereedskap en die digitale gelukbringer Tulonga in. Kosmos 94.1 Nuus het met Victoria Raimond, bestuurder van korporatiewe…
7 Jul 6AM 1 min

Verslag oor George-gebou se ineenstorting moet vrygestel word

Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, om die Raad vir die Bou-Omgewing se finale verslag oor die instorting van 'n gebou in George onmiddellik vry te stel. Vier-en-dertig mense is dood toe 'n vyfverdieping-woonstelgebou in aanbou in Mei verlede jaar ingetuimel…
7 Jul 6AM 1 min

Naweek se brande is pure nalatigheid

Verskeie brande het die afgelope naweek rondom Windhoek uitgebreek, met groot voorvalle wat by Daan Viljoen, Ongos, en langs die lughawepad aangemeld is. Kosmos 94.1 Nuus het met Fillipus Sikongo, senior stasiebeampte van die Stad Windhoek se Brandweer gepraat wat sê daar is strawwe vir mense wat doelbewus brande stig…
7 Jul 6AM 1 min