Rumé Burger - Representing South Africa at African Champs

Loading player...
Die tiener-naellopersensasie van Bloemfontein, Rumé Burger, sal later vandeesmaand haar staal op internasionale vlak kan toets tydens die CAA Afrika onder 18 en onder 20-kampioenskappe in Nigerië.
Burger, wat tans die senior Suid-Afrikaanse kampioen in die 200 m is, is ingesluit in die nasionale span vir die kampioenskappe en sal in die U18-halwebaannaelloop deelneem.
In Mei het die 17-jarige Burger die land verras toe sy die goue medalje in die 200 m vir vroue by die ASA Senior Baan- en Veldkampioenskappe in Potchefstroom gewen het met ’n tyd van 23.49 sekondes.
Burger het aan OFM Sport gesê dit is ’n groot droom en voorreg om haar land te verteenwoordig.
Die Afrikakampioenskappe in Abeokuta vind van 16 tot 20 Julie plaas.
1 Jul 5AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Curtly Thomas - Excited ahead of Toyota Cheetahs debut

The Toyota Cheetahs lock, Curtly Thomas, is set for his long-awaited debut on the weekend in Amsterdam during round two of the EPCR Challenge Cup. The beanstalk who previously played for the University of the Western Cape in the Varsity Cup, and for the Griffons in the Currie Cup, answered…
11 Dec 2AM 1 min