Anthony Boucher gee raad en insig oor hoe om jouself te beskerm
--:--
Weet jy watter data op jou selfoon is die kwesbaarste sou dit in die verkeerde hande beland?
Anthony Boucher, hoof van sekuriteit en deel van Mike Bolhuis se kuber-veiligheidspan, gee raad en insig op Kosmos 94.1. Hoe beskerm jy jouself?