
Stella en Zaretha behoort
--:--
Janine van Niekerk gesels met Zaretha van Wyk en Stella oor die uitdagings wat aanbiddingsleiers ervaar, hulle eie lewensuitdagings en die mooi musiek wat daaruit vloei.