Lynette Beer - GALASIËRS 5:1

--:--
Om vry te wees! – dit is waarvoor Christus ons vrygemaak het! Maak seker dat julle vry bly, en moet nie weer onder ’n slawejuk vasgebind word nie.
GALASIËRS 5:1 NLV
7 Jul 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS‬ ‭145‬:‭3

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬ ‬‬‬‬‬‬‬Die Here is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik. PSALMS‬ ‭145‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
13 Aug 1AM 2 min

Peter Kotze - I KRONIEKE‬ ‭16‬:‭29

‬‬‬‬‬Gee aan die Here die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die Here in heilige gewaad. I KRONIEKE‬ ‭16‬:‭29‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Aug 1AM 1 min

Lynette Beer - JOHANNES‬ ‭4‬:‭23

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. JOHANNES‬ ‭4‬:‭23‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
11 Aug 1AM 1 min

Rouchelle Liedeman - RUT‬ ‭4‬:‭14

Ruth will tell you it is not over until God says it is... “Toe sê die vroue van die dorp vir Naomi: “Prys die Here wat vandag vir jou ’n losser gegee het. Mag hy beroemd word in Israel. RUT‬ ‭4‬:‭14‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
8 Aug 1AM 1 min

Mariette Loubser - JESAJA‬ ‭46‬:‭9‬

‬‬‬‬‬Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie. JESAJA‬ ‭46‬:‭9‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
7 Aug 1AM 2 min