
Mike Bolhuis gesels oor jou toegang tot 'n familielid se rekeninge
--:--
As 'n familielid nie vandag huis toe kom nie, het jy die nodige toegang tot hul rekeninge soos sosiale media en bank toeps om hom/haar te help opspoor?
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig