
Weird Wide Web - 'n Lottofout veroorsaak verwarring!
--:--
47 000 Noorweërs se drome is verpletter toe hulle 'n teksboodskap ontvang het wat vir hulle sê hulle het gewen, net om uit te vind dat dit 'n fout was.