
#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Chocolatier
--:--
Vir Wêreld Sjokolade dag het 'n Chocolatier, Lucia Sithole van JackRabbit Chocolate Studio, by Doepie kom kuier en hulle bederf met sjokolade wat pryse in Italië gewen het...