#DieGrootTrek - Deep Blue boek deur Verushka De Vita

Loading player...
Doepie en Nina gesels met skrywer, Verushka De Vita, oor haar liefdesbrief aan die oseaan, Deep Blue. Hulle praat oor alles van Free Dive, swem in antarktika en hoekom swem en water goed is vir jou gemoed.
8 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min