
GNU het dubbele standaarde met openbare veiligheid
--:--
Action Society beskuldig die regering van dubbele standaarde in sy benadering tot openbare veiligheid. Hy beweer nasionale veldtogte en polisiesigbaarheid word opgeskerp vir padveiligheid in vakansies, maar geweldsmisdade soos verkragting en moord word geïgnoreer. Die organisasie se woordvoerder, Juanita du Preez, sê onlangse statistieke dui op meer as 10 000 verkragtings en byna 5 800 moorde in slegs drie maande: