#DieGrootTrek - Petro Kotze-Odendaal deel haar storie

Loading player...
Petro Kotze-Odendaal deel haar kragtige getuienis met Nina en Doepie, wat sy ook in boekvorm vasgevang het, Wanneer die krieke stil word.
10 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min