
SABC se befondsingmodel word ontwikkel
--:--
Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê die proses om 'n nuwe befondsingsmodel vir die SABC te ontwikkel is aan die gang. Die regering het 704 miljoen Suid-Afrikaanse rand oor drie jaar aan die openbare uitsaaier toegeken, insluitend 43 miljoen vir inhoud, 464 miljoen vir sy mandaat en 197 miljoen rand vir Channel Africa. Die minister het aan die SABC News gesê die befondsing is noodsaaklik om te midde van finansiële druk dienste te onderhou: