Trump-beleid stoot Bitcoin verder op

--:--
Bitcoin se prys klim steeds, en het in die laaste week met sowat 11 persent gestyg. Die kripto-geldeenheid het Maandag vir die eerste keer bo 120 000 Amerikaanse dollar verhandel. Dit het effe teruggesak en verhandel tans bo 117 000 dollar. Die BBC se sake-verslaggewer, Kirsten Silva, sê dit het baie met die presidentskap van Donald Trump te doen.
15 Jul 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA pastoor kry strawwe vonnis ná verkragting van kinders

Die Nquthu-streekhof in KwaZulu-Natal het 'n pastoor tien keer lewenslange tronkstraf opgelê en 'n bykomende 70 jaar vir die verkragting en seksuele aanranding van 12 minderjariges. Die misdade, wat tussen 2020 en 2022 teen kinders tussen die ouderdomme van ses tot 14 gepleeg is, het aan die lig gekom toe…
26 Jul 2AM 1 min

Motorsport: Ovaalrenne vanmiddag op Tsumeb

Die vierde been van die Tsumeb Motorklub se grondbaan-ovaalrenne vind vanmiddag vanaf drie-uur op die dorp plaas. Francois Lottering het met Willie van Wyk, die ondervoorsitter van die klub gesels oor wat verwag kan word.
26 Jul 1AM 1 min

Copps 94.1: Spoed, drank dryf ongelukke in hoofstad

Lede van die hooggregshof het Vrydagaand by Copps 94.1 en die Namibiese polisie aangesluit om warm klere en sop aan behoeftigdes in Windhoek uit te deel. Op die misdaadfront, was daar ‘n ernstige motorongeluk in die hoofstad. Francois Lottering van die Copps 94.1-span doen verslag van die toneel:
26 Jul 12AM 1 min

Regering bou 300 huise, Shack Dwellers 3 100

President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê 3 492 wooneenhede is in aanbou, waarvan meer as 3 100 onder die Schack Dwellers-federasie in al 14 streke ontwikkel word. Die regering self bou net meer as 300. Kosmos 94.1 Nuus het met Heinrich Amushila van die federasie gepraat wat sê hulle het ook ander…
25 Jul 11AM 1 min