Wêreldwys | Ekonomiese nasionalisme stoot terug teen globalisme | Ep. 55

Loading player...
Die huidige handelstelsel is vir die VSA bloot onvolhoubaar, wat beteken daar moet ʼn verandering kom. Hierdie regstelling gaan ontwrigting teweeg bring, maar dit skep ook nuwe geleenthede. Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir ʼn omvattende konteks, geskiedenis en ontleding van hoe ekonomiese nasionalisme terugdruk teen globalisme en wat dit vir ons in Suid-Afrika ook kan inhou.
Chapters
  • 00:00 Die internasionale handelsoorlog
  • 02:08 Trump se beweegredes
  • 14:26 Geskiedenis van ekonomiese proteksionisme
  • 18:23 Risiko’s vir absolute vrye mark
  • 22:09 Chinese misbruik van die stelsel
  • 35:52 Wat die toekoms inhou
15 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die Trump-tsoenami bly die grootste nuus van 2025 | Ep. 74

In hierdie laaste aflewering van Wêreldwys vir die jaar kyk Jaco Kleynhans na die politieke golf wat 2025 oorheers het: die Trump-administrasie en die wêreldwye gevolge daarvan. Wat in Washington gebeur het, het nie daar gebly nie, dit het internasionale beleid, ekonomiese strategieë en selfs die posisie van Afrikalande, insluitende…
12 Dec 2025 51 min