Jean-Louis gesels met Nantie van Aswegen van Karakter Transformasie Namibië

Loading player...
Nantie van Aswegen praat gereeld met skole en kerke oor digitale burgerskap – ’n uiters belangrike onderwerp, veral ná die onlangse nuus oor onwettige WhatsApp-kanale wat kinders teiken. 📱🚨

Weet jy met wie jou kind aanlyn gesels? Op watter groepe hulle is? Of wie dalk hul inligting steel?
Nantie gee insig oor die gevare wat op jou kind se selfoon skuil.

🎧 Luister in – wees ingelig. Wees betrokke. Jou kind se veiligheid begin by ’n gesprek.
17 Jul 2025 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho: Die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho oor die Sokkerwêreldbeker, internasionale wedstryde en wat dit vat om op die grootste verhoog te presteer. Hulle bespreek spanprestasie, sleutelmomente in groot wedstryde en die debat oor Messi en Ronaldo, terwyl Henrique sy eie sportdrome en toekomsvisie deel.
2 Jul 4AM 8 min

Cassia Sharpley: Mej Supranasionaal Namibië 2026 op pad na Pole

Jean-Louis gesels met Cassia Sharpley, Mej Supranasionaal Namibië 2026, voordat sy in Julie na Pole vertrek om Namibië op die internasionale verhoog te verteenwoordig. Sy deel wat hierdie geleentheid vir haar beteken, hoe sy vir die kompetisie voorberei en watter doelwitte sy vir haarself en Namibië het.
2 Jul 4AM 7 min