
Mike Bolhuis gee insig oor watter stappe om te volg waneer jou kind nie huis toe kom nie
--:--
Dit is skrikwekkend om te dink dat ons kinders in ‘n oogwink kan verdwyn. Watter stappe volg ek wanneer my kind nie huis toe kom nie en die vermoede is sterk dat my kind ontvoer is? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld , ekonomiese en kubermisdade , gee insig op Kosmos 94.1.