#DieGrootTrek - JP Smith oor sy broer wat in "Op My Eish" is.

Loading player...
Op my Eish Bachelor, Ruan Smith, se wingman en broer, JP Smith, het kom kuier by Nina en Doepie en kom gesels oor sy broer se goeie en nie-so-goeie eienskappe nie...
18 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min