Pieter Bergh - Cebo Dlamini

Loading player...
Die Suzuki Griekwas se vaskopstut, Cebo Dlamini, sal Vrydagaand tydens die openingswedstryd van die 2025 Curriebeker sy buiging maak as die span se kaptein.
Dlamini sal die span op die veld lei wanneer hulle in Nelspruit teen die SA Beker-kampioene, die Pumas, te staan kom — ’n groot en belangrike kragmeting vir albei spanne.
Wat die wedstryd nóg meer besonders vir Dlamini maak, is dat hy nie net die span gaan aanvoer nie, maar ook sy 50ste wedstryd vir die Poubloues speel.
Die Griekwas se afrigter, Pieter Bergh, sê Dlamini is sonder twyfel die regte man om die span aan te voer, en dat die spelers ook sy leierskap respekteer.
25 Jul 1AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

De-an Ackermann - Facing Stade Français in Amsterdam

The Toyota Cheetahs are quietly confident they can get the job done on Saturday when they face French heavyweights Stade Français in Amsterdam, in round two of the EPCR Challenge Cup. Midfielder De-an Ackermann, who made his Cheetahs debut in England and shifts from outside to inside centre this week,…
13 Dec 1AM 1 min