Plaaslike visuele kuns is ‘n wonderlike geskenk en belegging

Loading player...
Die gedagte dat visuele kuns ‘n belegging en wonderlike geskenk is, is een van die redes hoekom die maandelikse kunsuitstalling by URTH in Bloemfontein, ontstaan het. Diandra Steenekamp van die Secret Artists’ Club sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop, om kunstenaars te nooi om hul werke ook te deel en om die publiek te nooi om hul te kom ondersteun. Toegang is gratis en dit vind maandeliks op elke eerste Sondag plaas. Navrae kan gerig word aan Diandra by 072 726 8052.
30 Jul 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min