Kus tot kruin - ๐ฆ๐๏ธ Hart vir Vlerke โ Die Stil Werk agter Roofvoรซlredding๐๏ธ๐ฟ 31 Julie 2025
Loading player...
Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO gesels Fred Orban met Kaity Beukes agter die skerms van Birds of Prey Rehabilitasiesentrum in George.๐ฆ
๐Sy deel hartroerende stories van beseerde uile en ander roofvoรซls wat gered, versorg en voorberei word om weer hul vlerke in vryheid te sprei. ๐โก๏ธ๐โก๏ธ๐๏ธ
Dis โn pad van pyn en hoop โ 'n getuienis van mense se onselfsugtige toewyding om ons bio-diversiteit aan die lewe te hou, ten spyte van al die struikelblokke.
๐ง Skakel in op 90.1FM of 104.1FM on die TuinRoete weekliks om 11:30, en wees geรฏnspireer deur ware passie en volgehoue hoop.
#KusTotKruin #BirdsOfPrey #Uile #Bewaring #SFMStreekRadio