#DieGrootTrek - Die Brug Seisoen 2 Wenner

Loading player...
Die wenner van Die Brug, Seisoen 2, Hirome Shigeaki, het kom kuier op die GrootTrek by Doepie en Nina. Hy gesels oor alles van sy verlede...tatiek, tot vriendskap, die geld wat hy gewen en gedeel het.
8 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min