๐ŸŒŠWanneer die See Ontstuimig Word โ€“ Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025

Loading player...
๐ŸŒŠ ๐Ÿง Wanneer die See Ontstuimig Word โ€“ Wie red die Pikkewyne? ๐Ÿง
๐Ÿง Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in Mosselbaai, waar Carol Walton al dekades lank stry om die Afrikaanse pikkewyn van uitwissing te red.
Hierdie lewensreddende werk word volledig deur skenkings moontlik gemaak โ€“ sonder donateurs kan hul missie eenvoudig nie voortgaan nie. ๐Ÿ’™
Leer meer van die ontberings รฉn hoop wat hierdie kosbare voรซls en hul toegewyde redders daagliks beleef. ๐Ÿง๐Ÿ’”
๐Ÿ“ป Skakel weekliks in op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 Fm of stroom SFM Streek Radio aanlyn!
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin ๐ŸŒŠ Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak โ€“ die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: ๐Ÿพ Omgewingsorganisasies ๐Ÿฅพ Stapgroepe ๐Ÿก Plaaslike inwoners โ€ฆen hoe elkeen โ€™n rol speel om die Tuinroete se natuurlikeโ€ฆ
10 Apr 16 min

Protek - ๐ŸŽง Rodents causing problems? Protek has the solution! ๐Ÿ€๐ŸŒฟ 06 April 2026

Rats and mice can do serious damage โ€“ from chewing electrical wiring to spreading harmful bacteria, and even destroying your garden. In this discussion Paul Hartzenberg from Protek explains: โœ”๏ธ Why rodent problems keep coming back โœ”๏ธ How quickly they multiply โœ”๏ธ Practical steps to prevent infestations โœ”๏ธ The mostโ€ฆ
7 Apr 14 min

Kus tot kruin: โ€™n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer โ€™n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nรณg โ€™n epiese oseaan-swem aan โ€” hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as netโ€ฆ
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos โ€“ en dit is mรฉรฉr as net โ€™n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. ๐Ÿ”น Wat jy in die nuwe winkel kan verwag ๐Ÿ”น Hoe Agrimark ontwikkel vanโ€ฆ
25 Mar 9 min