#DieGrootTrek - Andrea vind die Here in Pollsmoor

Loading player...
Andrea Hendricks het baie trauma beleef as n jong meisie. Dit het later in haar lewe eers uitgekom. Weens omstandighede en die verkeerde vriende raak sy toe deurmekaar met dwelms en word toegesluit in Pollsmoor. Dit is waar haar lewe verander het. Sy deel haar storie.
12 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min