#OntbytMetDoepieEnNina - Sam "TechGirl" Wright

Loading player...
Ons gesels met Sam oor haar lewe as n tegnologie skrywer en ook as n gamergirl. Sy vertel ons van haar passie en wat presies die Redbull Tetris kompetisie is en hoe jy kan wen.
2 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min