#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Vir die heel laaste keer op die Groot Trek, kuier Liezel van Intiem by Doepie en Nina voor die span oggende toe skuif.
28 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min