Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Loading player...
Estie Schreiber gesels oor die galblaas!
Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het?

Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek.

Vir meer inligting en om alles oor die tekens van lewerprobleme te lees, besoek: www.avogel.co.za
10 Sep 2025 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho: Die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho oor die Sokkerwêreldbeker, internasionale wedstryde en wat dit vat om op die grootste verhoog te presteer. Hulle bespreek spanprestasie, sleutelmomente in groot wedstryde en die debat oor Messi en Ronaldo, terwyl Henrique sy eie sportdrome en toekomsvisie deel.
2 Jul 4AM 8 min

Cassia Sharpley: Mej Supranasionaal Namibië 2026 op pad na Pole

Jean-Louis gesels met Cassia Sharpley, Mej Supranasionaal Namibië 2026, voordat sy in Julie na Pole vertrek om Namibië op die internasionale verhoog te verteenwoordig. Sy deel wat hierdie geleentheid vir haar beteken, hoe sy vir die kompetisie voorberei en watter doelwitte sy vir haarself en Namibië het.
2 Jul 4AM 7 min