Kus tot kruin: ๐ ๐ฆ Die kleurvolle wรชreld van insekte wat jy nooit raaksien nie - 11 September 2025
Loading player...
Fred ons saam met Johan Heyns en Leon Rossouw, โn natuur bewaarder en gids, oor die fassinerende wรชreld van insekte โ of soos die meeste mense dit ken, ๐โgoggas.โ Vir baie mense beteken โn ontmoeting met โn insek die vinnige gryp na die naaste blik gif. Goggas word as โn plaag gesien wat jou leefruimte binnedring. Maar in daardie haastige reaksie word โn wonderlike wรชreld misgekyk: โn wรชreld van kleur, unieke vorms en ongelooflike interaksies wat โn direkte rol in ons daaglikse lewe speel โ dikwels sonder dat ons dit ooit raaksien.
Johan Heyns noem dit die โwรชreld onder die knieโ โ โn geheime realiteit waarvan min mense weet. Met Leon se ervaring as natuur bewaarder en gids ontdek ons hoe hierdie klein wesens โn groot verskil maak in die ekosisteem en selfs in ons eie lewens. ๐ง Moenie hierdie gesprek misloop nie!
๐ป Luister op 90.1 FM en 104.1 FM in die Tuin Roete, of stroom aanlyn by ๐ sfmstreek.com.