๐ŸŒ๐Ÿ“ป Ontdek die Ongewone op Kus tot Kruin! ๐ŸŽง - 18 September 2025

Loading player...
Het jy al ooit gewonder: Wat weeg โ€™n wolk regtig? ๐ŸŒฉ๏ธ
Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang รฉn weer vry te laat? ๐ŸŽฃ
En moet ons self probeer veearts speel as ons โ€™n beseerde dier of voรซl teรซkom? ๐Ÿฆ
๐ŸพHierdie en ander verrassende vrae kom onder die vergrootglas in vandag se Kus tot Kruin-geselsie.
๐Ÿ“ป Skakel in elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO 90.1 & 104.1 FM of luister aanlyn by sfmstreek.com
๐ŸŽงLuister die gesprek weer:
#KusTotKruin #Bewaring #SFMStreekRadio
18 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ ๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉnโ€ฆ
28 May 16 min

POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Mnr Dirk Kotzรฉ van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. ๐ŸŽง Luister weer naโ€ฆ
22 May 16 min

Protek-๐ŸŒณ Rooted for the Future โ€“ Why Trees Matter More Than Ever - 18 Mei 2026

๐ŸŒณ ๐‘๐Ž๐Ž๐“๐„๐ƒ ๐…๐Ž๐‘ ๐“๐‡๐„ ๐…๐”๐“๐”๐‘๐„ โ€“ ๐“๐‡๐„ ๐๐Ž๐–๐„๐‘ ๐Ž๐… ๐๐‹๐€๐๐“๐ˆ๐๐† ๐“๐‘๐„๐„๐’ ๐ŸŒณ This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make โ€” for your home, your family, and the environment. ๐ŸŒฑ๐ŸŠ From delicious home-grownโ€ฆ
20 May 15 min

Kus tot kruin - ๐ŸŒ Wanneer die Natuur Balans Soek ๐ŸŒฟ 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wรชreld al hoe meer raak โ€” storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde โ€œnatuurrampeโ€. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opโ€ฆ
14 May 14 min