
Wêreldwys | Solidariteit Beweging se inligtingsveldtog in die VSA voortgesit | Ep. 64
Loading player...
Die Solidariteit Beweging begin sy inligtingsveldtog oor die volgende drie weke in die VSA met ’n besoek aan die staat Michigan – ’n belangrike staat met ’n sterk Republikeinse tradisie en groot invloed in Amerikaanse politiek. Die boodskap aan Republikeinse verteenwoordigers en invloedrykes gaan duidelik wees – Suid-Afrika is nie net nog ’n ontwikkelende land met plaaslike probleme nie, maar ’n strategiese spilpunt wat groot gevolge vir die VSA en die vrye wêreld kan hê.
Chapters
- 00:00 Nog ’n belangrike besoek aan die VSA
- 03:47 Die fassinerende staat van Michigan
- 07:31 Seismiese skuiwe in die VSA oor Suid-Afrika
- 16:37 Solidariteit Beweging se oogmerke in die VSA
- 37:20 Opskudding in die VSA oor Charlie Kirk

