#OntbytMetDoepieEnNina - Len Muller & Taye

Loading player...
Len en Taye het kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit saam. Hulle vertel ons ook wat die toekoms vir hul albei inhou.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min