S01E12 Die Chimera

Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

Die Chimera is dalk ‘n skrikwekkende dierasie met drie verskillende koppe en ‘n lyf wat iets tussen ‘n leeu, vlermuis en slang is, maar dit beteken nie hierdie mitologiese monster is bestand teen alledaagse probleme soos doodgewone gewone hongerte nie.
Maar wanneer al drie die koppe begin twis, raak ‘n doodgewone takie ‘n enorme uitdaging.
Maak nie saak hoe sterk jy is nie, sodra onmin sy kop (of koppe) begin uitsteek, raak dinge vinnig baie moeilik.
11 Oct 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S02E03 Baba Jaga

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Wonderbaarlike seuntjie, ’n slinkse bosheks en ’n ma sonder ‘n bang haar op haar kop. ’n Spannende volksverhaal oor moed, moederliefde en slim planne wat boosheid…
27 Feb 13 min

S02E02 Die Drie Brawe Boerbok Boeties

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad.
21 Feb 11 min

S02E01 Skoonlief en die Ondier

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom.
13 Feb 15 min