#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Mnr Chris Sealy en Louise)

Loading player...
Die man vol Jesus Liefde en wat die voormalige hoof wwas by Generaal Nicolaas Smit vertel ons waar hy sy omgee hart gekry het en ook dankies wat hy graag wil noem.
31 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min