
Sabalenka op pad na halfeindronde en Gauff hoop om WTA-jaareindtoernooi te haal
Loading player...
Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, is ná haar tweede oorwinning in die WTA-jaareindronde in Riaad gereed om haar plek in die halfeindronde te spreek. Sy het die Amerikaner, Jessica Pegula, verslaan maar moet in skoon stelle wen om vordering van die Stefanie Graf-groep te bevestig. Die verdedigende kampioen, Coco Gauff van Amerika, hoop om die uitklopronde te haal na haar sege oor die Italianer, Jasmine Paolini, wat uitgeskakel is. Sabalenka sê sy is vol vertroue dat sy die halfeindronde sal haal:

