Gesondheidsake: ๐Ÿ˜ท๐Ÿ’Š Griep of net โ€™n verkoue? 05 November 2025

Loading player...
๐Ÿ˜ท๐Ÿ’Š Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie!
In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel.
๐Ÿ‘‰ Leer die verskil tussen virusse en bakterieรซ
๐Ÿ‘‰ Watter vitamiene help werklik
๐Ÿ‘‰ En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan
Luister SFM Streek Radio โ€“ jou gesonde klank van die Tuinroete ๐ŸŒฟ
๐Ÿ“ป 90.1 FM in Mosselbaai, George, Knysna
๐Ÿ“ป 104.1 FM in Oudtshoorn en omliggende gebiede
#SFMStreekRadio #Gesondheidsake #HartenbosApteek #GriepSeisoen #Tuinroete
5 Nov 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: ๐ŸŒฟ Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid ๐ŸŒž 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter nรก โ€™n wandeling langs die see, tussen bome of net โ€™n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoeโ€ฆ
27 May 16 min

Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

๐ŸŒฌ๏ธMaak Asemhaal Makliker โ€“ Die Krag van Suurstof en Osoon ๐ŸŒฌ๏ธ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doenโ€ฆ asemhaal. Maar haal ons reg asem? ๐Ÿค” Ons kyk na: โœ… Hoekom suurstof sรณ belangrik is vir energie en welstand โœ… Watโ€ฆ
7 May 13 min