Nuwe EasyWallet On-Send bankdiens is vinnig, veilig

Loading player...
Bank Windhoek het EasyWallet On-Send bekendgestel, 'n nuwe funksie wat kliënte in staat stel om geld onmiddellik van een EasyWallet na 'n ander te stuur. Dit is ‘n eerste in die Namibiese bankbedryf, wat gebruikers in staat stel om fondse tussen beursies oor te dra. Hoof van bemarking en korporatiewe kommunikasie by die bank, Jacqueline Pack.
12 Nov 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Naretu plaas sy visier op Namib Poultry

Die Namibiese Revolusionêre Vervoer en Vervaardigingsvakbond, Naretu, is deur die regsverteenwoordigers van Namib Poultry Industries aangesê om sy uitsprake oor die maatskappy te staak. Hulle sê dat Naretu valslik beweer dat die maatskappy rassistiese indiensnemingspraktyke gebruik, wit werknemers bevoordeel en op wit oppergesag gebou is. Dit is na bewering op…
19 Feb 12AM 1 min

Rise soek ingrypings in dobbelkrisis

Rise Mzansi doen 'n beroep op die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend Suid-Afrika se dobbelkrisis aan te spreek. Die party sê landsburgers het verlede jaar meer as 1,5 triljoen Suid-Afrikaanse rand uitgedobbel, terwyl operateurs minimale belasting betaal het en byna geen bydrae gemaak het tot…
19 Feb 12AM 1 min

Swakop-jeug hoor vandag oor entrepreneur-toekennings

Die Swakopmund munisipaliteit het aangekondig dat die eerste oorhandiging aan begunstigdes van die Jeug Entrepreneuriese Ontwikkelingsinisiatief vandag sal plaasvind. Na 'n oorweldigende 2 489 aansoeke ontvang is, is 'n streng beoordelingsproses onderneem om billikheid en impak te verseker. Aansoeke is beoordeel op grond van sake-lewensvatbaarheid, innovasie, volhoubaarheid en gemeenskapsimpak. Linda…
19 Feb 12AM 1 min

Trans-Kalahari-korridor sekretariaat het kommer oor BKS, vergader

Die Trans-Kalahari-korridor sekretariaat het met die Lewendehawe- en Lewendehawe Produkteraad in Windhoek vergader, waar besprekings gefokus het op die bedreiging van bek-en-klouseer en die impak daarvan op handel langs die korridor. Beide instansies het beklemtoon dat die siekte ernstige ekonomiese risiko's inhou en dat voorkoming beter is as beheer. Kosmos…
18 Feb 11PM 1 min