Desert Ultra begin vandag

Loading player...
Dis weer tyd vir die 2025 Desert Ultra, aangebied deur Beyond the Ultimate. Dit vind in rondom Brandberg en Uis plaas en begin vandag in vyf fases wat 250 kilometer dek. Deelnemers moet selfversorgend wees en kry net waterbystand elke 10 kilometer. Alles wat hulle nodig het, insluitend slaapsakke, moet hulle self dra. Riana Scholtz neem weer deel en saam met haar is Naude Dreyer daar, vir sy tweede keer, Hannes Smit, ook sy tweede keer, Eamon Roberts en Zimbabwiër met Namibiese permanente verblyf, Pamela Vurayai. Scholtz, wat haar tweede Ultra doen, het meer.
17 Nov 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Klagte teen oud-FBI baas uiteengesit

Die voormalige direkteur van die FBI, James Comey, word aangekla oor 'n sosiale media-plasing wat vertolk word as 'n dreigement teen die Amerikaanse president, Donald Trump. Die Instagram-plasing van Mei 2025 toon seeskulpe op 'n strand in Noord-Carolina wat die syfers "86-47" vorm. Ses-en-tagtig is informele taal vir "uithaal" of…
29 Apr 8AM 1 min

GOOD loof Gwarube se optrede oor R1,6-miljard handboektender

Die GOOD-party sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, moet geloof word omdat sy vinnig opgetree en die Nasionale Tesourie gevra het vir 'n ondersoek na vermeende onreëlmatighede met 'n tender van 1,6-miljard Suid-Afrikaanse rand vir die verkryging van handboeke. News24 het berig Lighthouse Publishers het 'n kwart van…
29 Apr 8AM 1 min

Meatco woeker, Aochamub sê produsente bly kern

Meatco bly in die nuus met verskeie bedrywighede onder sy nuwe interim uitvoerende hoof Albertus Aochamub. Met amper die helfte van sy Noorweegse kwota wat reeds bereik is, word samesprekings met Egipte gehou oor moontlike samewerking en uitvoere. Kosmos 94. Nuus het met Aochamub gesels en hy het weer klem…
29 Apr 6AM 1 min

Cosatu sê werkers sal teen middel Junie nie meer kan oorleef nie

Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se verlenging van die verligting van die verhoging van die brandstofprysheffing vir Mei en Junie is 'n positiewe stap. Matthew Parks van Cosatu sê meer verligting kan nodig wees indien die konflik in die Midde-Ooste voortduur. Hy sê hulle is bekommerd dat werkers, die…
29 Apr 6AM 1 min