
Anchor of Hope maak steeds 'n verskil in die gemeenskap
Loading player...
Boeta Swart en Pulane Nel-Sekepe gesels oor al Anchor of Hope se voortgesette projekte; hoe dit voortgaan om die gemeenskap te verbeter en wat voorlê vir hul toekomstige projekte.

