
Bokke moet alle kanse teen Ierland benut: Kolbe
Loading player...
Rugby: Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe sê hulle sal Saterdag in Dublin ten volle gebruik moet maak van geleenthede om punte aan te teken teen Ierland. Suid-Afrika het Ierland laas in 2012 op die Aviva-stadion geklop en Saterdag se kragmeting bied ʼn kans om na 13 jaar weer sukses te behaal in die Ierse hoofstad. Kolbe verwag ʼn fisiese wedstryd en beklemtoon hulle sal moet aanpas by die scenario’s wat op die veld uitspeel:

