Sterftes in Oekraïne het 2024 se syfers verbygesteek

Loading player...
Die Verenigde Nasies se Departement van Politieke en Vredesaangeleenthede waarsku dat Rusland se gebruik van langafstandwapens Oekraïne aan meer gevaar blootstel. ʼn Geraamde 14 534 burgerlikes, insluitend 745 kinders, is dood sedert die oorlog uitgebreek het. Sowat 3,7 miljoen Oekraïners is ontheem en byna 6 miljoen is vlugtelinge. Die departement se Europese direkteur, Kayoto Gotoh, sê die burgerlike sterftes in Oekraine het vanjaar reeds 2024 se totaal verbygesteek:
21 Nov 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamPol maan oor padveiligheid

Dit is weer die tyd van die jaar waar almal hul reisplanne vir die feesseisoen gereed kry. Namibië het van Januarie tot November vanjaar 2 960 padongelukke aangeteken, terwyl sterftes van 376 in 2024 na 448 in 2025 gestyg het. Kosmos 94.1 Nuus het met Nampol hoofinspekteur Rozario Coetzee gepraat,…
8 Dec 9AM 1 min

Gratis tersiêre onderwys nou ook by private instellings

Die onderwysdepartment het aangekondig dat die kabinet goedgekeur het dat gratis tersiêre onderwys uitgebrei word na private instellings. Onderwysminister Sanet Steenkamp verduidelik wat volgende jaar se gratis onderwys gaan insluit. Nie-onderwysbehoeftes sal steeds deur lenings van die nasionale studentehulpfonds, Nsfaf, befonds word. Steenkamp is aan die woord.
8 Dec 9AM 1 min

Land moet uitvoere na Afrika diversifiseer: ekonoom

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Saara Kuugongelwa-Amadhila, het tydens die SAOG-parlementêre forum in Suid-Afrika gesê dat Amerikaanse tariefstygings van tussen 21 tot 15 persent dreig om vorige jare se winste uit voorkeurtoegang vir uitvoere na die VSA onder Agoa te ondermyn. Sy sê die tariefverskuiwing illustreer dat Afrika-uitvoerders blootgestel…
8 Dec 9AM 1 min

Ahmed Kathrada-stigting waarsku na moord op Getuie D

Die Ahmed Kathrada-stigting sê die moord op Marius van der Merwe het 'n baie dieper betekenis. Van der Merwe, bekend as Getuie D in die Madlanga-kommissie, is Vrydag vermoor. Neeshan Balton van die stigting sê 'n kersligwaak is by sy huis in Brakpan gehou. Hy sê verklikkers word geteiken, en…
8 Dec 7AM 1 min