Onderhoudswerk aan Orano-ontsoutingsaanleg is voltooi

Loading player...
NamWater se tweejaarlikse onderhoudssluiting van die Orano-ontsoutingsaanleg is voltooi, en inwoners van Swakopmund, Nonidas, Arandis en omliggende gebiede kan water soos normaal gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Namwater se woordvoerder, Lot Ndamanomhata, wat bevestig alles is terug na normaal.
21 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DBV behaal oorwinning teen pitbull-teler in KZN

Die Nasionale Raad van DBV’s het die skuldigbevinding van Amod Sheik in die landdroshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal verkry vir dieremishandeling van 17 pitbull-tipe honde. Dit volg na 'n ondersoek van vier jaar. Sheik is gevonnis tot 'n boete van 3 000 Suid-Afrikaanse rand of drie maande gevangenisstraf, wat vir…
18 Feb 4AM 1 min

Build It open sy deure op Rehoboth

Build It Rehoboth, die nuutste toevoeging tot die Nictus Holdings Limited-groep, het Maandag sy deure vir die gemeenskap geopen, voor die amptelike bekendstelling op 27 en 28 Maart. Francois Wahl, direkteur van Build It Rehoboth, het meer.
18 Feb 4AM 1 min

DA verwelkom aankoms van 1 miljoen BKS-entstowwe

Die DA verwelkom die minister van Landbou, John Steenhuisen, se bevestiging dat die eerste sending van een-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof die naweek in Suid-Afrika sal aankom. Die regering beplan om die land se hele kudde van meer as 14-miljoen beeste oor die volgende 12 maande in te ent. Sowat 28-miljoen dosisse…
18 Feb 3AM 1 min

Owerhede soek na 10 vermiste skieërs en maan 6 wat gestrand is

Tien skiërs word vermis, en nog ses is gestrand in 'n sneeustorting wat 'n helling naby Kalifornië se Lake Tahoe getref het. Die groep van 16, bestaande uit vier gidse en 12 kliënte, was gister op die laaste dag van 'n driedaagse ski-uitstappie toe die sneeustorting voorgekom het. Kaptein Russell…
18 Feb 3AM 1 min

Oud-ombud sê oor kondome in gevangenisse

Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu het in die parlement syfers van smokkelary en sodomie in polisieselle onthul, na ‘n vraag deur die IPC. Sodomie en verkragting het die hoogste getalle aangeteken maar owerhede skop vas teen kondoomverskaffing. Plaaslike media berig dat die NamPol Omaheke-streekskommisaris, Ismael Basson, sê kondome is nie noodwendig…
18 Feb 2AM 1 min