Met die Here se hulp kan ons weer opstaan

Loading player...
๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š ๐ค๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ฆ ๐š๐ฌ โ€™๐ง ๐ก๐ž๐ฅ๐. Vandag leer ons hom ken as โ€™n pa wat deur diep seer gegaan het. ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€ het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou ๐—ฅ๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—น, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van klein Jan-Nataniรซl, deel hulle hoe hul swembad verander het van โ€™n plek van pyn na โ€™n "heilige plek" waar God se Genade elke dag lei. Luister nou na die potgooi met gasvrou, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ op ๐ƒ๐ข๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ง ๐‘๐ž๐ข๐ฌ vir โ€™n gesprek wat jou diep sal raak.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Spesiaal geskape

Carla Cronjรฉ en haar man het vier pragtige kinders, waarvan die jongste, Matthys, met Downsindroom en outisme gediagnoseer is. In haar onderhoud met Madeleine, deel Carla waarom Matthys spesiaal is, en watter groot geskenk die outisme-bystandhond, Farrel, vir Matthys en hulle as โ€™n gesin is. Madeleine kyk ook na watโ€ฆ
16 Oct 29 min

Galasiรซrs vir jou reis

Madeleine kyk in diepte na die brief wat Paulus aan die Galasiรซrs geskryf het en hoe jy dit op jou Christen Reis kan toepas. Sy fokus veral op die Vrug van die Gees en bespreek elk van die nege eienskappe van โ€™n Geesvervulde lewe breedvoerig.
9 Oct 31 min

Hy troos jou

Dr. Heidi Trollip, senior dosent by โ€™n bekende universiteit in Pretoria, weet sonder twyfel dat die Here van die begin af elke tree van haar pad met kanker teenwoordig was. Sy deel haar getuienis met luisteraars, en vertel ook van die besonderse beeld wat die Here haar gewys het asโ€ฆ
2 Oct 30 min

Vier die klein prestasies

Rozette Rogers en haar man het lank gebid vir nog โ€™n kind. Tien jaar nรก die geboorte van hul eersteling is hul gebede uiteindelik verhoor en is klein Johnny gebore. Dit was egter nie โ€™n maklike pad tot hier nie, en skaars โ€™n maand gelede het โ€™n byna-verdrinking boonop dieโ€ฆ
25 Sep 29 min

Jy is nie meer โ€™n slagoffer nie

Agtien jaar gelede het die foto van โ€™n 17 jarige meisie wat vermis word, mense se harte aangeraak. Vandag is Natalie le Roux 'n entrepreneur, skrywer, spreker en uitgesproke gelowige wat nie bang is om die rou waarheid van haar lewe te vertel nie. Sy deel haar kragtige getuienis metโ€ฆ
18 Sep 28 min