Kus tot Kruin โ waar ons die natuur se stem laat hoor.๐27 November 2025
Loading player...
๐ฅ๐ฟHierdie week kyk Fred na die brande in Danabaaiโ hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande sรณ gevaarlik is vir ons mense, wild รฉn omgewing. Maar dis nie al nieโฆ
๐ Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die smokkel van wilde-diere produkte en die impak daarvan op ons natuurlike erfenis. Sluit elke Donderdag om 11:30 by ons aan vir feite, insigte en brokkies nuus van regoor die natuurwรชreld.
๐ง Luister op 90.1 FM / 104.1 FM of stroom aanlyn by **sfmstreek.com**
Luister weer: