Mariette Loubser - SPREUKE 19:21

Loading player...
Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die Here, dié sal bestaan. SPREUKE 19:21 AFR53
25 Nov 2025 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min

Lucio Basson - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭12

Gelukkig is die mens wat in beproewing volhard! As die toets sy geloof as eg bewys, sal hy die lewe as oorwinningskroon ontvang. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭12‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
9 Apr 1AM 1 min