#OntbytMetDoepieEnNina - Is Jy Okay? (Kwaliteittyd oor die Feestyd)

Loading player...
Ons spelterapeut, Arette Burger het vanoggend weer kom inloer met 'n paar praktiese punte oor hoe om die meeste van jou tyd saam met jou geliefdes te maak oor die Feestyd.
2 Dec 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min