Brandweerhoof maan oor braaivleis-vure

Loading player...
Alle braai-liefhebbers, julle moet versigtig wees vir meer as 'n braaivleis-vuur wat kan vlam vat hierdie feesseisoen. Stad Windhoek brandweer offisier, Fillipus Sikongo, waarsku dat 'n braaivleis-vuur in meer kan ontaard as die braaiers nie versigtig is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Sikongo gepraat wat verduidelik hoe om veilig te bly.
8 Dec 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nuwe energieminister vra vrae oor kragopwekking, koste

Die enerigieministerie het sy nuwe lynminister, Modestus Amutse, aan die personeel voorgestel. Amutse was voorheen die uitvoerende direkteur in die inligtingsministerie. Sy aanstelling kom na die president Natangwe Ithete afgedank het, blykbaar oor ongerymdhede. Amutse het die personeel toegespreek.
8 Dec 6AM 1 min

SA bekommerd oor stygende selfmoorde onder jeug

Die Departement vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede sê hulle is diep bekommerd oor die stygende selfdoodsyfers onder jongmense in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê Suid-Afrika het 'n beduidende en groeiende selfdoodkrisis, met 'n nasionale koers van ongeveer 23,5 per 100 000 mense, een van die…
8 Dec 6AM 1 min

Steenhuisen praat oor komende plaaslike regeringsverkiesing

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die 2026-plaaslike regeringsverkiesing is van groot belang en gaan skerp betwis word. Steenhuisen het die kongres van die DA in die Noord-Kaap in Upington toegespreek. Hy sê in sommige dele van die land verduur gesinne eindelose wateronderbrekings, besoedelde voorrade, verstopte riool en gebreekte infrastruktuur wat…
8 Dec 5AM 1 min

Trump se grens-tsaar verdedig Minnesota-operasie

President Donald Trump se sogenaamde grens-tsaar Tom Homan het ‘n reuse ontplooiing in Minnesota, met die teiken die Somaliese gemeenskap, oor die naweek uitgevoer. Hy word van rassisme beskuldig maar, hy sê hulle werk daaraan om die oopgrens-beleid van die vorige administrasie reg te stel.
8 Dec 5AM 1 min