Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025

Loading player...
Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹
Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer!
In hierdie week se potgooi gesels ons oor:
🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom
🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur
🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel
🍺 Te veel drank – én die groot babelas-mites wat niks help nie!
💡 Plus: Die dinge wat wél werk om jou veilig en gesond deur die vakansie te kry.
🎧 Luister hier: 👉
☀️ SFM Streek Radio — Somer begin hier! 📻
10 Dec 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min