#OntbytMetDoepieEnNina - Rob Bentele (Survivor)

Loading player...
Voormalige Survivor SA wenner, Rob Bentele, gesels met Doepie en Nina oor sy deelname aan Survivor: Australia vs The World.
16 Dec 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie die Kunstenaar

Nina is opsoek na n mooi kunswerk vir n muur in haar huis. Doepie het toe besluit miskien is dit n goeie idee as hy probeer skilder. Van die mense kon die visie sien en ander het gedink dis nie eers kuns nie.
16 Oct 20 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min